Proestukkie: Bosveldliefde vir Jemma – Amelia Strydom

“Verkoop jy iets, Reuben?” vra Jemma, haar stem tot ’n pylpunt geslyp toe sy hom op die naam noem. “Want ek kan jou sommer nou al sê ek stel nie belang nie. Miskien moet jy bietjie jou reëlboek vir mediese … Lees meer Proestukkie: Bosveldliefde vir Jemma – Amelia Strydom